Sjoe, wat kan ek sê! Dit is absoluut net WOW! letterlik elke liewe sent werd! So vreeslik dankie!
I can’t thank you enough for the amazing work you did on my order. I am so happy and so impressed. It is more than I could ever had imagined. Thank you so so much!!!
Thank you so much. I received the package in good order. The items are beautiful, I love everything. Everything is pretty perfect.
Ek het 'n bestelling by Bride and Things geplaas en wat 'n wonderlike, heerlike ondervinding! Sy antwoord haar boodskappe vinnig, is stiptelik met haar beloftes! Vandag my pakkie gekry en dit het al my verwagting oortref!
We want to thank you for serving us at our wedding with the beautiful gowns, my bridesmaids loved their presents, for the ankle shoes and my stunning veil... It made a big difference to give my wedding dress that extra edge. Thank you for being part of our day in a small but special way.
Received my package and thank you so much it’s so beautiful. You really did a amazing job.
Thank you so much for our beautiful rose petal confetti. They were stunning and all of our guests loved it.
Ek wil net weereens se baie dankie vir die uitstekende werk wat julle doen! Dis stres vry en baie vinnig. Ek sal elke bruid aanbeveel om julle te ondersteun. Als is so perfek en kwaliteit gewys finominaal! Julle is dierbaar...
Baie dankie vir jou goeie en spoedige diens. Een ding minder om oor te stress!!
Ek wil net laat weet, ek het my pakkie gekry en is baie gelukkig, sommer emosioneel. Dit lyk even mooier as wat ek gedink het en dit is baie spesiaal. Bitter baie dankie!
Ek het my pakkie ontvang. Die rokkies en skoene is pragtig. Baie dankie!
Wil net baie dankie se vir my dogtertjie se pratige rok en tekkies. Sy het soos n prinsesie gelyk. Baie dankie vir die goeie diens. Julle is amazing!