WE ARE OPEN THROUGHOUT THE FESTIVE SEASON

Client Feedback

Shannon

Thank you so much for our beautiful rose petal confetti. They were stunning and all of our guests loved it.

Meriska

Ek wil net weereens se baie dankie vir die uitstekende werk wat julle doen! Dis stres vry en baie vinnig. Ek sal elke bruid aanbeveel om julle te ondersteun. Als is so perfek en kwaliteit gewys finominaal! Julle is dierbaar...

Cornel

Baie dankie vir jou goeie en spoedige diens. Een ding minder om oor te stress!!

Yolande

Ek wil net laat weet, ek het my pakkie gekry en is baie gelukkig, sommer emosioneel. Dit lyk even mooier as wat ek gedink het en dit is baie spesiaal. Bitter baie dankie!

Nolene

Ek het my pakkie ontvang. Die rokkies en skoene is pragtig. Baie dankie!

Nicolene

Wil net baie dankie se vir my dogtertjie se pratige rok en tekkies. Sy het soos n prinsesie gelyk. Baie dankie vir die goeie diens. Julle is amazing!

Ina

Thank you so much. Love the tote bags and gowns. Much appreciated!

Tanya

Ek het nou net my pakkie ontvang! Baie baie dankie. Ek is verlief op die veil x. Dankie vir jou moeite. Sal jou def aanbeveel vir mense.

Engela

Dankie vir die stunning gowns!!!! Julle is amazing!

Andrea

I have received my package and all I can say is THANK YOU! The glasses are amazing! My fiancĂ© LOVES them and it's his new favourite glass. They are such great quality!  Then the robes...You honestly exceeded my expectations and I am so glad I found you. They are better than I ever could have imagined. Thank you for such great service and delivery. Keep up the amazing work!

Marissa

Baie dankie! Ek het die robes ontvang. Love dit ongelooflik baie!

Monique

Hey mooie mense. Ek is baie tevrede met my super mooi tekkies. Bja bja dankie!

Showing items 13-24 of 110
Click here to contact us on WhatsApp