My pakkie het gekom! Dit is absoluut pragtig! Duisende dankies.
I got it! WOW. Beautiful, perfect grooms gift. Awwg jinne!
I received my parcel. Thank you so much, both the robe and sneakers are perfect!
I love it! Thank you so much...I cant wait to wear my sneakers. You did an awesome job!
Extremely happy, thank you so much!
Alles gekry, baie dankie. Love dit!
Ek het nou my package gekry...alles lyk amazing. Die cufflinks is my gunstelling. Baie danie vir als! Die moustache kammetjie is n oulike surprise. Manlief gaan mal wees daaroor!
Dit is absoluut net die mooiste pendants...meer as wat ek kon dink! Baie baie dankie...dit maak alles so spesiaal!
Ons het one pakkie ontvang...Baie dankie, alles lyk goed!
Ek het my boksie gekry. Ek love dit en is bly jy het die mandjie in swart gedoen, dit is baie mooi! Baie dankie vir jou moeite vir ons spesiale dag!
Ek het my skoene gekry, Dit lyk absoluut amazing. Baie dankie xx
Thank you! it is sooo pretty and comfortable and also fits perfectly.